TuisAUD / AMD • Geldeenheid
add
AUD / AMD
Vorige sluiting
255,37
Marknuus
Meer oor Australiese dollar
Die Australiese dollar is die amptelike geldeenheid van Australië, asook die Australiese Gemenebes, insluitend Kerseiland, die Kokoseilande, en Norfolk-eiland, sowel as die onafhanklike Pasifiese eilande van Kiribati, Nauru en Tuvalu.
In Australië word byna altyd die verkorte dollarteken gebruik, maar soms word A$ gebruik om dit te onderskei van ander dollar-gedenomineerde geldeenhede. Dit word onderverdeel in 100 sent. WikipediaMeer oor Armeense dram
Die dram is seder 27 November 1993 die geldeenheid van Armenië, toe dit die Russiese roebel vervang het. Dit word opgedeel in 100 loema. Die amptelike ISO-kode is AMD en die valutateken is ֏. Wikipedia