TuisAUD / BAM • Geldeenheid
add
AUD / BAM
Vorige sluiting
1,22
Marknuus
Meer oor Australiese dollar
Die Australiese dollar is die amptelike geldeenheid van Australië, asook die Australiese Gemenebes, insluitend Kerseiland, die Kokoseilande, en Norfolk-eiland, sowel as die onafhanklike Pasifiese eilande van Kiribati, Nauru en Tuvalu.
In Australië word byna altyd die verkorte dollarteken gebruik, maar soms word A$ gebruik om dit te onderskei van ander dollar-gedenomineerde geldeenhede. Dit word onderverdeel in 100 sent. WikipediaMeer oor Bosnies-Herzegowiniese omskakelbare marka
The convertible mark is the currency of Bosnia and Herzegovina. It is divided into 100 Pfenig or Fening and locally abbreviated KM. While the currency and its subunits are uniform for both constituent polities of Bosnia and Herzegovina, namely the Federation of Bosnia and Herzegovina and Republika Srpska, the designs of the KM 10, KM 20, KM 50, and KM 100 banknotes are differentiated for each polity. Wikipedia