TuisAUD / BTN • Geldeenheid
add
AUD / BTN
Vorige sluiting
54,73
Marknuus
Meer oor Australiese dollar
Die Australiese dollar is die amptelike geldeenheid van Australië, asook die Australiese Gemenebes, insluitend Kerseiland, die Kokoseilande, en Norfolk-eiland, sowel as die onafhanklike Pasifiese eilande van Kiribati, Nauru en Tuvalu.
In Australië word byna altyd die verkorte dollarteken gebruik, maar soms word A$ gebruik om dit te onderskei van ander dollar-gedenomineerde geldeenhede. Dit word onderverdeel in 100 sent. WikipediaMeer oor Bhoetanese ngoeltroem
Die ngultrum is die geldeenheid van Bhoetan. Dit word verdeel in 100 chhertum. Die ngultrum is tans teen pariteit aan die Indiese roepee vasgepen. Die term "ngultrum" kom van die Dzongkha woord ngul, "silwer", en die Hindi-leenwoord trum, "geld". Wikipedia