TuisAUD / GMD • Geldeenheid
add
AUD / GMD
Vorige sluiting
45,84
Marknuus
Meer oor Australiese dollar
Die Australiese dollar is die amptelike geldeenheid van Australië, asook die Australiese Gemenebes, insluitend Kerseiland, die Kokoseilande, en Norfolk-eiland, sowel as die onafhanklike Pasifiese eilande van Kiribati, Nauru en Tuvalu.
In Australië word byna altyd die verkorte dollarteken gebruik, maar soms word A$ gebruik om dit te onderskei van ander dollar-gedenomineerde geldeenhede. Dit word onderverdeel in 100 sent. WikipediaMeer oor Gambiese dalasi
Die Dalasi is vanaf 1971 die geldeenheid van Gambië. Die oud geldeenheid was die Gambiese Pond. Wikipedia