TuisAUD / KYD • Geldeenheid
add
AUD / KYD
Vorige sluiting
0,54
Marknuus
Meer oor Australiese dollar
Die Australiese dollar is die amptelike geldeenheid van Australië, asook die Australiese Gemenebes, insluitend Kerseiland, die Kokoseilande, en Norfolk-eiland, sowel as die onafhanklike Pasifiese eilande van Kiribati, Nauru en Tuvalu.
In Australië word byna altyd die verkorte dollarteken gebruik, maar soms word A$ gebruik om dit te onderskei van ander dollar-gedenomineerde geldeenhede. Dit word onderverdeel in 100 sent. WikipediaMeer oor Cayman-eilandse dollar
The Cayman Islands Dollar is the currency of the Cayman Islands. It is abbreviated with the dollar sign $, or alternatively CI$ to distinguish it from other dollar-denominated currencies. It is subdivided into 100 cents. Wikipedia