TuisCAD / AWG • Geldeenheid
add
CAD / AWG
Vorige sluiting
1,32
Marknuus
Meer oor Kanadese dollar
Die Kanadese Dollar is die amptelike geldeenheid van Kanada. Gewoonlik word afkortings soos die dollar-teken $ of C$ of CAD$ gebruik om na die Kanadese Dollar te verwys en dit van ander lande se dollar-geldeenhede te onderskei.
Terwyl die International Organization for Standardization se kode CAD algemeen gebruiklik is, is daar ook ander afkortings en simbole soos C$, Can$ en CDN$ vir die Kanadese geldeenheid.
Die Kanadese Dollar word in 100 sente onderverdeel. Die Kanadese Dollar is die monetêre basis vir die Kanadese ekonomie, en alle munte word deur die Koninklike Kanadese Munt geslaan, terwyl die Canadian Bank Note Company en BA International Inc alle banknote in opdrag van die Bank of Canada/Banque du Canada druk. WikipediaMeer oor Arubaanse floryn
The florin or Aruban guilder is the currency of Aruba. It is subdivided into 100 cents. The florin was introduced in 1986, replacing the Netherlands Antillean guilder at par. The Aruba currency exchange rate for U.S. dollars is Afl 1.77 for cash and Afl 1.78 for traveller's checks. Most supermarkets and gas stations use the exchange rate of Afl 1.75, while many restaurants and shops use the exchange rate of Afl 1.80. Wikipedia