TuisCAD / MWK • Geldeenheid
add
CAD / MWK
Vorige sluiting
1Â 247,89
Marknuus
Meer oor Kanadese dollar
Die Kanadese Dollar is die amptelike geldeenheid van Kanada. Gewoonlik word afkortings soos die dollar-teken $ of C$ of CAD$ gebruik om na die Kanadese Dollar te verwys en dit van ander lande se dollar-geldeenhede te onderskei.
Terwyl die International Organization for Standardization se kode CAD algemeen gebruiklik is, is daar ook ander afkortings en simbole soos C$, Can$ en CDN$ vir die Kanadese geldeenheid.
Die Kanadese Dollar word in 100 sente onderverdeel. Die Kanadese Dollar is die monetĂŞre basis vir die Kanadese ekonomie, en alle munte word deur die Koninklike Kanadese Munt geslaan, terwyl die Canadian Bank Note Company en BA International Inc alle banknote in opdrag van die Bank of Canada/Banque du Canada druk. WikipediaMeer oor Malawiese kwacha
The kwacha is the currency of Malawi as of 1971, replacing the Malawian pound. It is divided into 100 tambala. The kwacha replaced other types of currency, namely the British pound sterling, the South African rand, and the Rhodesian dollar, that had previously circulated through the Malawian economy. The exchange rate of the kwacha undergoes fixed periodical adjustments, but since 1994 the exchange rate has floated. In 2005, administrative measures were put in place by Bingu wa Mutharika to peg the exchange rate with other currencies. Banknotes are issued by the Reserve Bank of Malawi. In May 2012, the Reserve Bank of Malawi devalued the kwacha by 34% and unpegged it from the United States dollar.
The currency was further devalued by 25% by the central bank in May 2022 followed by another 44% devaluation in November 2023 raising inflation rate in Malawi. Wikipedia