TuisCAD / THB • Geldeenheid
add
CAD / THB
Vorige sluiting
24,59
Marknuus
Meer oor Kanadese dollar
Die Kanadese Dollar is die amptelike geldeenheid van Kanada. Gewoonlik word afkortings soos die dollar-teken $ of C$ of CAD$ gebruik om na die Kanadese Dollar te verwys en dit van ander lande se dollar-geldeenhede te onderskei.
Terwyl die International Organization for Standardization se kode CAD algemeen gebruiklik is, is daar ook ander afkortings en simbole soos C$, Can$ en CDN$ vir die Kanadese geldeenheid.
Die Kanadese Dollar word in 100 sente onderverdeel. Die Kanadese Dollar is die monetĂŞre basis vir die Kanadese ekonomie, en alle munte word deur die Koninklike Kanadese Munt geslaan, terwyl die Canadian Bank Note Company en BA International Inc alle banknote in opdrag van die Bank of Canada/Banque du Canada druk. WikipediaMeer oor Thaise baht
Baht is die amptelike geldeenheid van Thailand. Dit is onderverdeel in 100 satang. Die uitreiking van valuta is die verantwoordelikheid van die Bank of Thailand. Wikipedia