TuisCHF / NAD • Geldeenheid
add
CHF / NAD
Vorige sluiting
20,21
Marknuus
Meer oor Switserse frank
Die Switserse frank is die amptelike geldeenheid van Switserland en Liechtenstein. Gewoonlik word afkortings soos CHF en SFr gebruik. WikipediaMeer oor Namibiese dollar
Die Namibiese dollar is sedert 1993 die geldeenheid van Namibië. Die eenheid word gelykstaande gehou met die Suid-Afrikaanse rand. Laasgenoemde is ook 'n amptelike geldeenheid weens Namibië se lidmaatskap in die Gemeenskaplike Monetêre Gebied.
Muntstukke in sirkulasie is: 5, 10, 50 sent, $1 en $5. Banknote is $10, $20, $50, $100 en $200. Wikipedia