TuisCHF / PLN • Geldeenheid
add
CHF / PLN
Vorige sluiting
4,45
Marknuus
Meer oor Switserse frank
Die Switserse frank is die amptelike geldeenheid van Switserland en Liechtenstein. Gewoonlik word afkortings soos CHF en SFr gebruik. WikipediaMeer oor Poolse zloty
Die złoty is die geldeenheid van die Republiek van Pole. Dit word opgedeel in 100 groszy.
Die naam is metonimies afgelei van die Poolse adjektief złoty "die goue een" en die selfstandige naamwoord złoto "goud" - złoty beteken dus letterlik "die goue munt", "die goue geld" - net soos in Afrikaans, Nederlands en Duits waar die substantiewe gulden en geld eweneens oorspronklik van respektiewelik goud en Gold afgelei is. Wikipedia