TuisCNY / NZD • Geldeenheid
add
CNY / NZD
Vorige sluiting
0,23
Marknuus
Meer oor Chinese joean
Die renminbi is die amptelike geldeenheid van die Volksrepubliek China. Die naam beteken letterlik "die volk se geldeenheid". Die juan is die basiese eenheid van die renminbi, maar word ook algemeen gebruik om te verwys na die Chinese geldeenheid, veral in internasionale konteks. WikipediaMeer oor Nieu-Seelandse dollar
Die Nieu-Seelandse dollar is sedert 1967 die geldeenheid van Nieu-Seeland, asook Tokelau, Niue, die Cookeilande en die Pitcairneilande. Tussen 1840 en 1967 was die Nieu-Seelandse pond die geldeenheid van Nieu-Seeland, asook Tokelau, Niue, die Cookeilande en die Pitcairneilande. Wikipedia