TuisCNY / PLN • Geldeenheid
add
CNY / PLN
Vorige sluiting
0,54
Marknuus
Meer oor Chinese joean
Die renminbi is die amptelike geldeenheid van die Volksrepubliek China. Die naam beteken letterlik "die volk se geldeenheid". Die juan is die basiese eenheid van die renminbi, maar word ook algemeen gebruik om te verwys na die Chinese geldeenheid, veral in internasionale konteks. WikipediaMeer oor Poolse zloty
Die złoty is die geldeenheid van die Republiek van Pole. Dit word opgedeel in 100 groszy.
Die naam is metonimies afgelei van die Poolse adjektief złoty "die goue een" en die selfstandige naamwoord złoto "goud" - złoty beteken dus letterlik "die goue munt", "die goue geld" - net soos in Afrikaans, Nederlands en Duits waar die substantiewe gulden en geld eweneens oorspronklik van respektiewelik goud en Gold afgelei is. Wikipedia