TuisDGEAF • OTCMKTS
Diageo
$32,48
10 Jul., 14:31:59 GMT-4 · USD · OTCMKTS · Vrywaring
AandeelGLeaf-logoKlimaatleierVSA-gelyste effek
Vorige sluiting
$31,10
Dagwisseling
$31,65 - $32,48
Jaarwisseling
$31,10 - $44,96
Markkapitalisasie
71,78 mjd USD
Gemiddelde volume
8,06 k
P/V-verhouding
-
Dividend-opbrengs
-
Primêre beurs
LON
CDP-klimaatveranderingtelling
A
In die nuus
Finansieel
Inkomstestaat
Inkomste
Netto inkomste
(USD)Des. 2023J/J-verandering
Inkomste
5,48 mjd-1,42%
Bedryfskoste
1,69 mjd9,34%
Netto inkomste
1,10 mjd-18,42%
Netto winsgrens
20,16-17,24%
Wins per aandeel
EBITDA
1,94 mjd-5,36%
Effektiewe belastingkoers
23,94%
Totale bates
Totale aanspreeklikheid
(USD)Des. 2023J/J-verandering
Kontant en korttermynbeleggings
1,53 mjd-54,12%
Totale bates
46,76 mjd0,24%
Totale aanspreeklikheid
35,04 mjd0,79%
Totale ekwiteit
11,72 mjd
Uitstaande aandele
2,24 mjd
Prys om te bespreek
7,12
Opbrengs op bates
9,25%
Opbrengs op kapitaal
12,69%
Netto kontantverandering
(USD)Des. 2023J/J-verandering
Netto inkomste
1,10 mjd-18,42%
Kontant van bedrywe
1,07 mjd45,79%
Kontant van beleggings
-360,00 m-27,66%
Kontant van finansiering
-833,50 m-506,18%
Netto kontantverandering
-143,00 m-151,91%
Beskikbare kontantvloei
780,75 m77,45%
Meer oor
Diageo plc is 'n Britse multinasionale drankvervaardiger wat sy hoofkwartier in Londen het. Dit is die wêreld se grootste produsent van alkoholiese dranke asook 'n beduidende produsent van bier en wyn. Diageo is 'n markleier met premiumhandelsmerke soos Smirnoff, Johnnie Walker, Baileys en Guinness. Diageo is daarnaas die eksklusiewe internasionale verspreider van José Cuervo en besit 34 persent van die aandele in Moët Hennessy. Diageo verkoop sy produkte in meer as 180 lande en het kantore in sowat 80 lande. Diageo se primêre notering is op die Londense Effektebeurs, met 'n sekondêre notering in New York. Sy aandele maak deel uit van die FTSE 100 Index, en sy markkapitalisasie het op 7 Mei 2013 £48,9 miljard beloop. Dit is die 8ste grootste maatskappy wat op die Londense Effektebeurs genoteer word. Wikipedia
Gestig
17 Des. 1997
Webwerf
Werknemers
30 269
Ontdek meer
Jy stel dalk belang in
Hierdie lys word gegenereer uit onlangse soektogte, effekte wat gebruikers volg en ander aktiwiteit. Kom meer te wete

Alle data en inligting word “voetstoots” en uitsluitlik vir persoonlike inligtingsdoeleindes verskaf; dit is nie bedoel as finansiële advies of vir verhandeling nie, en ook nie as beleggings-, belasting-, regs-, rekeningkundige of ander advies nie. Google is nie 'n beleggingsadviseur of 'n finansiële adviseur nie, en spreek geen beskouing, aanbeveling of mening uit ten opsigte van enige van die maatskappye wat by hierdie lys ingesluit word of enige effekte wat deur daardie maatskappye uitgereik word nie. Raadpleeg asseblief jou makelaar of finansiële verteenwoordiger om pryse te verifieer voordat jy enige handelstransaksies uitvoer. Kom meer te wete
Mense soek ook na
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Google-programme
Hoofkieslys