TuisGBP / BAM • Geldeenheid
add
GBP / BAM
Vorige sluiting
2,32
Marknuus
Meer oor Britse pond
Die pond sterling is die geldeenheid van die Verenigde Koninkryk en die afhanklike gebiede Falkland-eilande, Gibraltar, Guernsey, die Eiland Man, Jersey, Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha en Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande. Die amptelike ISO-kode is GBP en die valutateken is £.
Die Britse pond is die oudste geldeenheid ter wêreld wat steeds in omloop is, asook die vierde belangrikste geldeenheid wat op internasionale markte verhandel word en die derde belangrikste globale reserwe-geldeenheid. Sy waarde is die hoogste van alle belangrike geldeenhede, met 'n wisselkoers van meer as 19 ZAR in Julie 2015. WikipediaMeer oor Bosnies-Herzegowiniese omskakelbare marka
The convertible mark is the currency of Bosnia and Herzegovina. It is divided into 100 Pfenig or Fening and locally abbreviated KM. While the currency and its subunits are uniform for both constituent polities of Bosnia and Herzegovina, namely the Federation of Bosnia and Herzegovina and Republika Srpska, the designs of the KM 10, KM 20, KM 50, and KM 100 banknotes are differentiated for each polity. Wikipedia