TuisGBP / MOP • Geldeenheid
add
GBP / MOP
Vorige sluiting
10,43
Marknuus
Meer oor Britse pond
Die pond sterling is die geldeenheid van die Verenigde Koninkryk en die afhanklike gebiede Falkland-eilande, Gibraltar, Guernsey, die Eiland Man, Jersey, Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha en Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande. Die amptelike ISO-kode is GBP en die valutateken is £.
Die Britse pond is die oudste geldeenheid ter wêreld wat steeds in omloop is, asook die vierde belangrikste geldeenheid wat op internasionale markte verhandel word en die derde belangrikste globale reserwe-geldeenheid. Sy waarde is die hoogste van alle belangrike geldeenhede, met 'n wisselkoers van meer as 19 ZAR in Julie 2015. WikipediaMeer oor Macaose pataca
The Macanese pataca or Macau pataca is the currency of the Macao Special Administrative Region of the People's Republic of China. It is subdivided into 100 avos, with 10 avos called ho in Cantonese.
Macau has a currency board system under which the pataca is 100 per cent backed by foreign exchange reserves, in this case currently the Hong Kong dollar. Moreover, the currency board, Monetary Authority of Macau, has a statutory obligation to issue and redeem Macau pataca on demand against the Hong Kong dollar at a fixed exchange rate of HK$1 = MOP 1.03, and without limit. Wikipedia