TuisGBP / MXN • Geldeenheid
add
GBP / MXN
Vorige sluiting
23,20
Marknuus
Meer oor Britse pond
Die pond sterling is die geldeenheid van die Verenigde Koninkryk en die afhanklike gebiede Falkland-eilande, Gibraltar, Guernsey, die Eiland Man, Jersey, Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha en Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande. Die amptelike ISO-kode is GBP en die valutateken is £.
Die Britse pond is die oudste geldeenheid ter wêreld wat steeds in omloop is, asook die vierde belangrikste geldeenheid wat op internasionale markte verhandel word en die derde belangrikste globale reserwe-geldeenheid. Sy waarde is die hoogste van alle belangrike geldeenhede, met 'n wisselkoers van meer as 19 ZAR in Julie 2015. WikipediaMeer oor Meksikaanse peso
Die Meksikaanse peso is die amptelike geldeenheid van Meksiko. Die word gewoonlik afgekort met die dollarteken $, of andersins as Mex$ om dit te onderskei van dollar-gedenomineerde geldeenhede. Dit word onderverdeel in 100 centavos. Wikipedia