TuisGBP / PHP • Geldeenheid
add
GBP / PHP
Vorige sluiting
74,79
Marknuus
Meer oor Britse pond
Die pond sterling is die geldeenheid van die Verenigde Koninkryk en die afhanklike gebiede Falkland-eilande, Gibraltar, Guernsey, die Eiland Man, Jersey, Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha en Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande. Die amptelike ISO-kode is GBP en die valutateken is £.
Die Britse pond is die oudste geldeenheid ter wêreld wat steeds in omloop is, asook die vierde belangrikste geldeenheid wat op internasionale markte verhandel word en die derde belangrikste globale reserwe-geldeenheid. Sy waarde is die hoogste van alle belangrike geldeenhede, met 'n wisselkoers van meer as 19 ZAR in Julie 2015. WikipediaMeer oor Filippynse peso
The Philippine peso, also referred to by its Filipino name piso, is the official currency of the Philippines. It is subdivided into 100 sentimo, also called centavos.
The peso has the symbol "₱", introduced during American rule in place of the original peso sign "$" used throughout Spanish America. Alternative symbols used are "PHP", "PhP", "Php", or just "P".
The monetary policy of the Philippines is conducted by the Bangko Sentral ng Pilipinas, established on July 3, 1993, as its central bank. It produces the country's banknotes and coins at its Security Plant Complex, which is set to move to New Clark City in Capas, Tarlac. Wikipedia