TuisGBP / SRD • Geldeenheid
add
GBP / SRD
Vorige sluiting
37,10
Marknuus
Meer oor Britse pond
Die pond sterling is die geldeenheid van die Verenigde Koninkryk en die afhanklike gebiede Falkland-eilande, Gibraltar, Guernsey, die Eiland Man, Jersey, Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha en Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande. Die amptelike ISO-kode is GBP en die valutateken is £.
Die Britse pond is die oudste geldeenheid ter wêreld wat steeds in omloop is, asook die vierde belangrikste geldeenheid wat op internasionale markte verhandel word en die derde belangrikste globale reserwe-geldeenheid. Sy waarde is die hoogste van alle belangrike geldeenhede, met 'n wisselkoers van meer as 19 ZAR in Julie 2015. WikipediaMeer oor Surinaamse dollar
The Surinamese dollar has been the currency of Suriname since 2004. It is divided into 100 cent. The Surinamese dollar is normally abbreviated with the dollar sign $, or alternatively Sr$ to distinguish it from other dollar-denominated currencies. In spoken Surinamese Dutch, it is widely referred to by its acronym SRD, with "dollar" generally being understood as meaning the US dollar. Wikipedia