TuisGBP / TMT • Geldeenheid
add
GBP / TMT
Vorige sluiting
4,53
Marknuus
Meer oor Britse pond
Die pond sterling is die geldeenheid van die Verenigde Koninkryk en die afhanklike gebiede Falkland-eilande, Gibraltar, Guernsey, die Eiland Man, Jersey, Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha en Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande. Die amptelike ISO-kode is GBP en die valutateken is £.
Die Britse pond is die oudste geldeenheid ter wêreld wat steeds in omloop is, asook die vierde belangrikste geldeenheid wat op internasionale markte verhandel word en die derde belangrikste globale reserwe-geldeenheid. Sy waarde is die hoogste van alle belangrike geldeenhede, met 'n wisselkoers van meer as 19 ZAR in Julie 2015. WikipediaMeer oor Turkmeense manat
The manat is the currency of Turkmenistan. The original manat was introduced on 1 November 1993, replacing the rouble at a rate of 1 manat = Rbls 500. The manat is subdivided into 100 tenge.
Due to heavy inflation a new manat was introduced on 1 January 2009 at the rate of 5,000 old manats to 1 new manat. Wikipedia