TuisGBP / XCD • Geldeenheid
add
GBP / XCD
Vorige sluiting
3,47
Marknuus
Meer oor Britse pond
Die pond sterling is die geldeenheid van die Verenigde Koninkryk en die afhanklike gebiede Falkland-eilande, Gibraltar, Guernsey, die Eiland Man, Jersey, Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha en Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande. Die amptelike ISO-kode is GBP en die valutateken is £.
Die Britse pond is die oudste geldeenheid ter wêreld wat steeds in omloop is, asook die vierde belangrikste geldeenheid wat op internasionale markte verhandel word en die derde belangrikste globale reserwe-geldeenheid. Sy waarde is die hoogste van alle belangrike geldeenhede, met 'n wisselkoers van meer as 19 ZAR in Julie 2015. WikipediaMeer oor Oos-Karibiese dollar
The Eastern Caribbean dollar is the currency of all seven full members and one associate member of the Organisation of Eastern Caribbean States. The successor to the British West Indies dollar, it has existed since 1965, and it is normally abbreviated with the dollar sign $ or, alternatively, EC$ to distinguish it from other dollar-denominated currencies. The EC$ is subdivided into 100 cents. It has been pegged to the United States dollar since 7 July 1976, at the exchange rate of US$1 = EC$2.70. Wikipedia