TuisHKD / MYR • Geldeenheid
add
HKD / MYR
Vorige sluiting
0,60
Marknuus
Meer oor Hongkongse dollar
Die Hongkong-dollar is die amptelike geldeenheid van Hongkong. Die Hongkong-dollar word in 100 sent onderverdeel. Die word ook in die nabygeleë Macau gebruik, waar die amptelike geldeenheid, die Macau pataka, 'n soortgelyke waarde dra. WikipediaMeer oor Maleisiese ringgit
Die Maleisiese ringgit is die geldeenheid van Maleisië. Een ringgit is 'n honderd sen. Munte in sirkulasie is: 5, 10, 20, 50 sen en 1 ringgit. Die papiergeld is beskikbaar in 1, 5, 10, 20, 50 en 100 ringgit. Wikipedia