TuisJPY / MRU • Geldeenheid
add
JPY / MRU
Vorige sluiting
0,25
Marknuus
Meer oor Japannese jen
Die jen is die geldeenheid van Japan. Dit is die derde mees verhandelde geldeenheid in die buitelandse valutamarkte ná die Amerikaanse dollar en die euro. Dit word ook algemeen gebruik as 'n reserwegeldeenheid na die dollar, euro en Britse pond. Die ISO 4217-kodes vir jen is JPY en 392. Die Latynse simbool is ¥ terwyl dit in Japannees ook met die kanji-simbool 円 aangedui word. Soos dikwels in Asië die gebruik is, word groot bedrae dikwels uitgedruk in veelvoude van 10 000, nes dit in Westerse lande in veelvoude van duisend uitgedruk word.
Die jen is in 1872 deur die Meiji-regering ingevoer as 'n geldstelsel soortgelyk aan dié in Europa. Dit het die ingewikkelde monetêre stelsel van die Edo-tydperk, gegrond op die mon, vervang. Die Nuwe Geldeenheid-wet van 1871 het die aanvaarding van die desimale stelsel van jen, sen, en rin tot gevolg gehad met ronde munte wat in die Weste geslaan is. Die jen is wetlik gedefinieer as 0,78 troois-onse suiwer silwer, of 1,5 gram suiwer goud. Dieselfde hoeveelheid silwer is vandag ongeveer 1 181 moderne jen werd, terwyl dieselfde hoeveelheid goud ongeveer 3 572 jen werd is. Die wet het Japan ook na die goudstandaard laat oorskakel. WikipediaMeer oor Mauritaniese ouguiya
The ouguiya, at one time spelled "ougiya", is the currency of Mauritania. Each ouguiya constitutes five khoums.
The current ouguiya was introduced in 2018, replacing the old ouguiya at a rate of 1 new ouguiya = 10 old ouguiya, which in turn replaced the CFA franc at a rate of 1 old ouguiya = 5 francs.
The name ouguiya is the Hassaniya Arabic pronunciation of uqiyyah أُوقِية, meaning "ounce". Wikipedia