TuisJPY / PEN • Geldeenheid
add
JPY / PEN
Vorige sluiting
0,025
Marknuus
Meer oor Japannese jen
Die jen is die geldeenheid van Japan. Dit is die derde mees verhandelde geldeenheid in die buitelandse valutamarkte ná die Amerikaanse dollar en die euro. Dit word ook algemeen gebruik as 'n reserwegeldeenheid na die dollar, euro en Britse pond. Die ISO 4217-kodes vir jen is JPY en 392. Die Latynse simbool is ¥ terwyl dit in Japannees ook met die kanji-simbool 円 aangedui word. Soos dikwels in Asië die gebruik is, word groot bedrae dikwels uitgedruk in veelvoude van 10 000, nes dit in Westerse lande in veelvoude van duisend uitgedruk word.
Die jen is in 1872 deur die Meiji-regering ingevoer as 'n geldstelsel soortgelyk aan dié in Europa. Dit het die ingewikkelde monetêre stelsel van die Edo-tydperk, gegrond op die mon, vervang. Die Nuwe Geldeenheid-wet van 1871 het die aanvaarding van die desimale stelsel van jen, sen, en rin tot gevolg gehad met ronde munte wat in die Weste geslaan is. Die jen is wetlik gedefinieer as 0,78 troois-onse suiwer silwer, of 1,5 gram suiwer goud. Dieselfde hoeveelheid silwer is vandag ongeveer 1 181 moderne jen werd, terwyl dieselfde hoeveelheid goud ongeveer 3 572 jen werd is. Die wet het Japan ook na die goudstandaard laat oorskakel. WikipediaMeer oor Peruaanse sol
The sol is the currency of Peru; it is subdivided into 100 céntimos. The ISO 4217 currency code is PEN.
The sol replaced the Peruvian inti in 1991 and the name is a return to that of Peru's historic currency, as the previous incarnation of sol was in use from 1863 to 1985. Although sol in this usage is derived from the Latin solidus, the word also means "sun" in Spanish. There is thus a continuity with the old Peruvian inti, which was named after Inti, the Sun God of the Incas.
At its introduction in 1991, the currency was officially called nuevo sol, but on November 13, 2015, the Peruvian Congress voted to rename the currency simply sol. Wikipedia