TuisJPY / PKR • Geldeenheid
add
JPY / PKR
Vorige sluiting
1,82
Marknuus
Meer oor Japannese jen
Die jen is die geldeenheid van Japan. Dit is die derde mees verhandelde geldeenheid in die buitelandse valutamarkte ná die Amerikaanse dollar en die euro. Dit word ook algemeen gebruik as 'n reserwegeldeenheid na die dollar, euro en Britse pond. Die ISO 4217-kodes vir jen is JPY en 392. Die Latynse simbool is ¥ terwyl dit in Japannees ook met die kanji-simbool 円 aangedui word. Soos dikwels in Asië die gebruik is, word groot bedrae dikwels uitgedruk in veelvoude van 10 000, nes dit in Westerse lande in veelvoude van duisend uitgedruk word.
Die jen is in 1872 deur die Meiji-regering ingevoer as 'n geldstelsel soortgelyk aan dié in Europa. Dit het die ingewikkelde monetêre stelsel van die Edo-tydperk, gegrond op die mon, vervang. Die Nuwe Geldeenheid-wet van 1871 het die aanvaarding van die desimale stelsel van jen, sen, en rin tot gevolg gehad met ronde munte wat in die Weste geslaan is. Die jen is wetlik gedefinieer as 0,78 troois-onse suiwer silwer, of 1,5 gram suiwer goud. Dieselfde hoeveelheid silwer is vandag ongeveer 1 181 moderne jen werd, terwyl dieselfde hoeveelheid goud ongeveer 3 572 jen werd is. Die wet het Japan ook na die goudstandaard laat oorskakel. WikipediaMeer oor Pakistanse roepee
The Pakistani rupee is the official currency in the Islamic Republic of Pakistan. The issuance of the currency is controlled by the State Bank of Pakistan. It was officially adopted by the Government of Pakistan in 1949. Earlier the coins and notes were issued and controlled by the Reserve Bank of India until 1949, when it was handed over to the Government and State Bank of Pakistan, by the Government and Reserve Bank of India.
In Pakistani English, large values of rupees are counted in thousands; lakh; crore; arab; kharab. Numbers are still grouped in thousands Wikipedia