TuisKRW / USD • Geldeenheid
KRW / USD
0,00072
25 Jul., 21:14:00 UTC · Vrywaring
Wisselkoers
Vorige sluiting
0,00072
Marknuus
Die won of die Koreaanse Republiek Won is die geldeenheid van Suid-Korea. 'n Enkele won word verdeel in 100 jeon, die monetêre subeenheid. Die jeon word nie meer gebruik vir alledaagse transaksies nie, en verskyn slegs in wisselkoerse. Die won word uitgereik deur die Bank van Korea, gebaseer in die hoofstad, Seoel. Die amptelike geldeenheid van Noord-Korea, wat uitgereik word deur die Sentrale Bank van die Demokratiese Volksrepubliek van Korea in sy hoofstad, Pjongjang, is verdeel in dieselfde aantal eenhede, en staan bekend as die Noord-Koreaanse won. Wikipedia
Die Amerikaanse dollar of VSA-dollar is die amptelike geldeenheid van die Verenigde State van Amerika en sy eilandgebiede, asook van Bonaire, die Britse Maagde-eilande, Ecuador, El Salvador, Liberië, die Marshalleilande, die Gefedereerde State van Mikronesië, Oos-Timor, Palau, Panama, Saba, Sint Eustatius, die Turks- en Caicos-eilande en Zimbabwe. Die VSA neem die dollar in 1792 in gebruik. Die geldeenheid word sedert die Tweede Wêreldoorlog as anker-valuta in die internasionale handel beskou. Vir die rede word die pryse van goud en olie internasionaal in dollars uitgedruk. Wikipedia
Ontdek meer
Jy stel dalk belang in
Hierdie lys word gegenereer uit onlangse soektogte, effekte wat gebruikers volg en ander aktiwiteit. Kom meer te wete

Alle data en inligting word “voetstoots” en uitsluitlik vir persoonlike inligtingsdoeleindes verskaf; dit is nie bedoel as finansiële advies of vir verhandeling nie, en ook nie as beleggings-, belasting-, regs-, rekeningkundige of ander advies nie. Google is nie 'n beleggingsadviseur of 'n finansiële adviseur nie, en spreek geen beskouing, aanbeveling of mening uit ten opsigte van enige van die maatskappye wat by hierdie lys ingesluit word of enige effekte wat deur daardie maatskappye uitgereik word nie. Raadpleeg asseblief jou makelaar of finansiële verteenwoordiger om pryse te verifieer voordat jy enige handelstransaksies uitvoer. Kom meer te wete
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Google-programme
Hoofkieslys