TuisMBG • ETR
Daimler
€64,46
15 Jul., 20:30:00 GMT+2 · EUR · ETR · Vrywaring
AandeelDE-gelyste effekHoofkantoor in DE
Vorige sluiting
€64,78
Dagwisseling
€64,14 - €64,64
Jaarwisseling
€55,08 - €77,45
Markkapitalisasie
95,67 m EUR
Gemiddelde volume
3,35 m
P/V-verhouding
-
Dividend-opbrengs
-
Primêre beurs
ETR
CDP-klimaatveranderingtelling
A-
In die nuus
Finansieel
Inkomstestaat
Inkomste
Netto inkomste
(EUR)Mrt. 2024J/J-verandering
Inkomste
35,87 mjd-4,38%
Bedryfskoste
3,49 mjd-13,91%
Netto inkomste
2,97 mjd-24,61%
Netto winsgrens
8,29-21,20%
Wins per aandeel
2,67-26,43%
EBITDA
4,93 mjd-26,28%
Effektiewe belastingkoers
24,92%
Totale bates
Totale aanspreeklikheid
(EUR)Mrt. 2024J/J-verandering
Kontant en korttermynbeleggings
20,76 mjd-7,93%
Totale bates
267,15 mjd1,48%
Totale aanspreeklikheid
170,32 mjd-1,17%
Totale ekwiteit
96,83 mjd
Uitstaande aandele
1,04 mjd
Prys om te bespreek
0,70
Opbrengs op bates
3,10%
Opbrengs op kapitaal
4,04%
Netto kontantverandering
(EUR)Mrt. 2024J/J-verandering
Netto inkomste
2,97 mjd-24,61%
Kontant van bedrywe
4,56 mjd22,36%
Kontant van beleggings
-1,81 mjd38,49%
Kontant van finansiering
-1,57 mjd-97,12%
Netto kontantverandering
1,24 mjd753,97%
Beskikbare kontantvloei
-2,02 mjd-218,65%
Meer oor
Daimler AG Duits: [ˈdaɪmlɐ aːˈɡeː], voorheen DaimlerChrysler AG, is 'n transnasionale maatskappy in die motor-industrie. Voor die samesmelting met Chrysler het die besigheid Daimler-Benz AG geheet. Die fabrikaat sluit groot en duur motorvoertuie in, met 'n reputasie dat welgestelde, ouer mense dit graag bestuur. In 2014 was die maatskappy se omset € 130 miljard en het hulle 2,5 miljoen voertuie vervaardig, waarvan 1,7 miljoen passasiersmotors was. In dieselfde jaar het die maatskappy 280 000 werknemers in diens gehad, waarvan ongeveer 180 000 in Europa was. In die periode 2010 tot 2014 het Daimler meer as € 10 miljard per jaar geïnvesteer, waarvan ongeveer die helfte aan navorsing en ontwikkeling, en die ander helfte aan produksiefasiliteite en oornames spandeer is. DaimlerChrysler, die maatskappy se voorganger, is in 1998 gevorm toe Daimler-Benz met die Amerikaanse motorvervaardiger Chrysler saamgesmelt het. Hulle het onder meer Mercedes-Benz-, Chrysler- en Jeep-voertuie vervaardig. Die Chrysler-aandeel is egter weer in 2007 verkoop. Wikipedia
Gestig
Nov. 1998
Werknemers
166 056
Ontdek meer
Jy stel dalk belang in
Hierdie lys word gegenereer uit onlangse soektogte, effekte wat gebruikers volg en ander aktiwiteit. Kom meer te wete

Alle data en inligting word “voetstoots” en uitsluitlik vir persoonlike inligtingsdoeleindes verskaf; dit is nie bedoel as finansiële advies of vir verhandeling nie, en ook nie as beleggings-, belasting-, regs-, rekeningkundige of ander advies nie. Google is nie 'n beleggingsadviseur of 'n finansiële adviseur nie, en spreek geen beskouing, aanbeveling of mening uit ten opsigte van enige van die maatskappye wat by hierdie lys ingesluit word of enige effekte wat deur daardie maatskappye uitgereik word nie. Raadpleeg asseblief jou makelaar of finansiële verteenwoordiger om pryse te verifieer voordat jy enige handelstransaksies uitvoer. Kom meer te wete
Mense soek ook na
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Google-programme
Hoofkieslys