TuisMCD • NYSE
McDonald's
$253,90
Na ure:
$253,90
(0,00%)0,00
Toe: 12 Jul., 17:41:50 GMT-4 · USD · NYSE · Vrywaring
AandeelVSA-gelyste effekHoofkantoor in VSA
Vorige sluiting
$254,71
Dagwisseling
$251,81 - $256,92
Jaarwisseling
$243,53 - $302,39
Markkapitalisasie
182,98 mjd USD
Gemiddelde volume
3,94 m
P/V-verhouding
21,57
Dividend-opbrengs
2,63%
Primêre beurs
NYSE
CDP-klimaatveranderingtelling
C
Finansieel
Inkomstestaat
Inkomste
Netto inkomste
(USD)Mrt. 2024J/J-verandering
Inkomste
6,17 mjd4,59%
Bedryfskoste
712,00 m9,04%
Netto inkomste
1,93 mjd7,05%
Netto winsgrens
31,272,36%
Wins per aandeel
2,702,66%
EBITDA
3,24 mjd2,73%
Effektiewe belastingkoers
19,89%
Totale bates
Totale aanspreeklikheid
(USD)Mrt. 2024J/J-verandering
Kontant en korttermynbeleggings
838,00 m-77,40%
Totale bates
53,51 mjd2,88%
Totale aanspreeklikheid
58,35 mjd0,96%
Totale ekwiteit
-4,83 mjd
Uitstaande aandele
720,68 m
Prys om te bespreek
-37,96
Opbrengs op bates
12,43%
Opbrengs op kapitaal
14,42%
Netto kontantverandering
(USD)Mrt. 2024J/J-verandering
Netto inkomste
1,93 mjd7,05%
Kontant van bedrywe
2,39 mjd-1,24%
Kontant van beleggings
-2,49 mjd-236,44%
Kontant van finansiering
-3,66 mjd-556,09%
Netto kontantverandering
-3,74 mjd-432,83%
Beskikbare kontantvloei
1,29 mjd-15,93%
Meer oor
McDonald's Corporation is die wêreld se grootste ketting van hamburger- en kitskosrestaurante. Die hoofkantoor van die firma – McDonald's Plaza genoem – is geleë in Oak Brook, 'n voorstad van Chicago in die Verenigde State. Hier is ook die "Hamburger University", die opleidingsentrum van McDonald's. Die maatskappy is deur die sakeman Ray Kroć uitgebou nadat hy in 1955 die regte oorgeneem het van 'n klein hamburgerketting wat gelei was deur Dick en Mac McDonald. 'n McDonald's-restaurant word bestuur deur 'n konsessienemer, 'n filiaal, of die maatskappy self. Die inkomste van die maatskappy kom uit die huur, kopiereg en fooie wat betaal word deur die konsessiehouers, en die verkope in selftoegeruste restaurante. McDonald's bedien hoofsaaklik hamburgers, kaasburgers, hoender, skyfies, ontbytgeregte, koeldrank, melkskommels en nageregte. In reaksie op kritiek oor sy vervelige spyskaart, verkoop die maatskappy nou ook slaaie, garnale, gevoudes en vrugte. Die totale aantal bestellings by McDonald's beloop 68 miljoen per dag, versprei oor meer as 36 000 takke in 119 lande. Op 11 November 2015 het McDonald's hul 20ste jaar in Suid-Afrika met 234 takke gevier. Wikipedia
Gestig
15 Apr. 1955
Werknemers
100 000
Ontdek meer
Jy stel dalk belang in
Hierdie lys word gegenereer uit onlangse soektogte, effekte wat gebruikers volg en ander aktiwiteit. Kom meer te wete

Alle data en inligting word “voetstoots” en uitsluitlik vir persoonlike inligtingsdoeleindes verskaf; dit is nie bedoel as finansiële advies of vir verhandeling nie, en ook nie as beleggings-, belasting-, regs-, rekeningkundige of ander advies nie. Google is nie 'n beleggingsadviseur of 'n finansiële adviseur nie, en spreek geen beskouing, aanbeveling of mening uit ten opsigte van enige van die maatskappye wat by hierdie lys ingesluit word of enige effekte wat deur daardie maatskappye uitgereik word nie. Raadpleeg asseblief jou makelaar of finansiële verteenwoordiger om pryse te verifieer voordat jy enige handelstransaksies uitvoer. Kom meer te wete
Mense soek ook na
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Google-programme
Hoofkieslys