TuisTJX • NYSE
TJX Companies
$115,27
12 Jul., 13:28:21 GMT-4 · USD · NYSE · Vrywaring
AandeelVSA-gelyste effekHoofkantoor in VSA
Vorige sluiting
$113,94
Dagwisseling
$114,02 - $115,33
Jaarwisseling
$83,99 - $115,33
Markkapitalisasie
130,27 mjd USD
Gemiddelde volume
6,33 m
P/V-verhouding
28,60
Dividend-opbrengs
1,30%
Primêre beurs
NYSE
CDP-klimaatveranderingtelling
B
Finansieel
Inkomstestaat
Inkomste
Netto inkomste
(USD)Mei 2024J/J-verandering
Inkomste
12,48 mjd5,91%
Bedryfskoste
2,40 mjd7,24%
Netto inkomste
1,07 mjd20,09%
Netto winsgrens
8,5713,36%
Wins per aandeel
0,9322,37%
EBITDA
1,60 mjd14,33%
Effektiewe belastingkoers
23,02%
Totale bates
Totale aanspreeklikheid
(USD)Mei 2024J/J-verandering
Kontant en korttermynbeleggings
5,06 mjd0,68%
Totale bates
29,68 mjd3,48%
Totale aanspreeklikheid
22,18 mjd-0,37%
Totale ekwiteit
7,50 mjd
Uitstaande aandele
1,13 mjd
Prys om te bespreek
17,19
Opbrengs op bates
11,27%
Opbrengs op kapitaal
16,75%
Netto kontantverandering
(USD)Mei 2024J/J-verandering
Netto inkomste
1,07 mjd20,09%
Kontant van bedrywe
737,00 m-1,07%
Kontant van beleggings
-427,00 m-17,96%
Kontant van finansiering
-840,00 m-0,36%
Netto kontantverandering
-541,00 m-19,69%
Beskikbare kontantvloei
76,62 m-70,77%
Meer oor
TJX Companies, Inc. is 'n Amerikaanse aandelemaatskappy met sy hoofkwartier in Framingham in die deelstaat Massachusetts wat in sy afdelingswinkels in Noord-Amerika en Europa onder die handelsmerke T.J. Maxx en T.K. Maxx onder meer mode, huishoudelike ware, kos en kosmetika teen afslagpryse verkoop. Die afwykende Europese naam is gekies om verwarring met die Britse winkelketting TJ Hughes te voorkom. Volgens sy eie beskrywing is TJX Companies die grootste internasionale mode- en afslagwinkelketting in die VSA wat 3 900 winkels in nege lande bedryf. Sy aandele word as deel van die Standard & Poor's 500-indeks op die New Yorkse Effektebeurs genoteer. Wikipedia
Gestig
1987
Webwerf
Werknemers
349 000
Ontdek meer
Jy stel dalk belang in
Hierdie lys word gegenereer uit onlangse soektogte, effekte wat gebruikers volg en ander aktiwiteit. Kom meer te wete

Alle data en inligting word “voetstoots” en uitsluitlik vir persoonlike inligtingsdoeleindes verskaf; dit is nie bedoel as finansiële advies of vir verhandeling nie, en ook nie as beleggings-, belasting-, regs-, rekeningkundige of ander advies nie. Google is nie 'n beleggingsadviseur of 'n finansiële adviseur nie, en spreek geen beskouing, aanbeveling of mening uit ten opsigte van enige van die maatskappye wat by hierdie lys ingesluit word of enige effekte wat deur daardie maatskappye uitgereik word nie. Raadpleeg asseblief jou makelaar of finansiële verteenwoordiger om pryse te verifieer voordat jy enige handelstransaksies uitvoer. Kom meer te wete
Mense soek ook na
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Google-programme
Hoofkieslys