TuisTSCDY • OTCMKTS
Tesco
$12,14
10 Jul., 11:13:26 GMT-4 · USD · OTCMKTS · Vrywaring
VSA-gelyste effekHoofkantoor in GB
Vorige sluiting
$12,07
Dagwisseling
$11,97 - $12,15
Jaarwisseling
$9,33 - $12,22
Markkapitalisasie
27,51 mjd USD
Gemiddelde volume
742,35 k
CDP-klimaatveranderingtelling
B
In die nuus
Finansieel
Inkomstestaat
Inkomste
Netto inkomste
(GBP)Feb. 2024J/J-verandering
Inkomste
Bedryfskoste
Netto inkomste
Netto winsgrens
Wins per aandeel
EBITDA
Effektiewe belastingkoers
Totale bates
Totale aanspreeklikheid
(GBP)Feb. 2024J/J-verandering
Kontant en korttermynbeleggings
4,67 mjd5,13%
Totale bates
47,04 mjd2,55%
Totale aanspreeklikheid
35,37 mjd5,15%
Totale ekwiteit
11,66 mjd
Uitstaande aandele
6,97 mjd
Prys om te bespreek
7,23
Opbrengs op bates
Opbrengs op kapitaal
Netto kontantverandering
(GBP)Feb. 2024J/J-verandering
Netto inkomste
Kontant van bedrywe
Kontant van beleggings
Kontant van finansiering
Netto kontantverandering
Beskikbare kontantvloei
Meer oor
Tesco PLC is 'n Britse multinasionale kleinhandelmaatskappy met sy hoofkwartier in Cheshunt in die Engelse graafskap Hertfordshire. Dit is die wêreld se derde grootste kleinhandelreus volgens wins en die tweede grootste volgens omset. Tesco bedryf winkels in twaalf lande dwarsoor Europa en Asië en is die leidende supermarkgroep in die Verenigde Koninkryk, die Republiek van Ierland, Hongarye, Maleisië en Thailand. Tesco is deur Jack Cohen in 1919 as 'n kleinhandelonderneming gestig wat markstalletjies bedryf het. Van 'n beskeie begin - Cohen het sy ware aanvanklik op 'n enkele kruiwa op Well Street in die Londense stadsdeel Hackney verkoop nadat hy van sy deelname aan die Eerste Wêreldoorlog teruggekeer het - het Tesco tot 'n handelsreus gegroei wat nie net by Sainsbury's, wat ses dekades lank die grootste Britse supermarkgroep was, verbygesteek het nie, maar sy bedrywighede ook na vastelandse Europa en oorsese lande uitgebrei het. Die handelsnaam Tesco is vir die eerste keer in 1924 gebruik nadat Cohen 'n lading tee van T. E. Stockwell gekoop het en dié se inisiale met die eerste twee letters van sy familienaam gekombineer het. Wikipedia
Gestig
1919
Werknemers
330 000
Ontdek meer
Jy stel dalk belang in
Hierdie lys word gegenereer uit onlangse soektogte, effekte wat gebruikers volg en ander aktiwiteit. Kom meer te wete

Alle data en inligting word “voetstoots” en uitsluitlik vir persoonlike inligtingsdoeleindes verskaf; dit is nie bedoel as finansiële advies of vir verhandeling nie, en ook nie as beleggings-, belasting-, regs-, rekeningkundige of ander advies nie. Google is nie 'n beleggingsadviseur of 'n finansiële adviseur nie, en spreek geen beskouing, aanbeveling of mening uit ten opsigte van enige van die maatskappye wat by hierdie lys ingesluit word of enige effekte wat deur daardie maatskappye uitgereik word nie. Raadpleeg asseblief jou makelaar of finansiële verteenwoordiger om pryse te verifieer voordat jy enige handelstransaksies uitvoer. Kom meer te wete
Mense soek ook na
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Google-programme
Hoofkieslys