TuisUSD / AWG • Geldeenheid
add
USD / AWG
Vorige sluiting
1,80
Marknuus
Meer oor VSA-dollar
Die Amerikaanse dollar of VSA-dollar is die amptelike geldeenheid van die Verenigde State van Amerika en sy eilandgebiede, asook van Bonaire, die Britse Maagde-eilande, Ecuador, El Salvador, Liberië, die Marshalleilande, die Gefedereerde State van Mikronesië, Oos-Timor, Palau, Panama, Saba, Sint Eustatius, die Turks- en Caicos-eilande en Zimbabwe.
Die VSA neem die dollar in 1792 in gebruik. Die geldeenheid word sedert die Tweede Wêreldoorlog as anker-valuta in die internasionale handel beskou. Vir die rede word die pryse van goud en olie internasionaal in dollars uitgedruk. WikipediaMeer oor Arubaanse floryn
The florin or Aruban guilder is the currency of Aruba. It is subdivided into 100 cents. The florin was introduced in 1986, replacing the Netherlands Antillean guilder at par. The Aruba currency exchange rate for U.S. dollars is Afl. 1.77 for cash and Afl. 1.78 for traveller's checks. Most supermarkets and gas stations use the exchange rate of Afl. 1.75, while many restaurants and shops use the exchange rate of Afl. 1.80. Wikipedia