TuisUSD / BAM • Geldeenheid
add
USD / BAM
Vorige sluiting
1,81
Marknuus
Meer oor VSA-dollar
Die Amerikaanse dollar of VSA-dollar is die amptelike geldeenheid van die Verenigde State van Amerika en sy eilandgebiede, asook van Bonaire, die Britse Maagde-eilande, Ecuador, El Salvador, Liberië, die Marshalleilande, die Gefedereerde State van Mikronesië, Oos-Timor, Palau, Panama, Saba, Sint Eustatius, die Turks- en Caicos-eilande en Zimbabwe.
Die VSA neem die dollar in 1792 in gebruik. Die geldeenheid word sedert die Tweede Wêreldoorlog as anker-valuta in die internasionale handel beskou. Vir die rede word die pryse van goud en olie internasionaal in dollars uitgedruk. WikipediaMeer oor Bosnies-Herzegowiniese omskakelbare marka
The convertible mark is the currency of Bosnia and Herzegovina. It is divided into 100 Pfenig or Fening and locally abbreviated KM. While the currency and its subunits are uniform for both constituent polities of Bosnia and Herzegovina, namely the Federation of Bosnia and Herzegovina and Republika Srpska, the designs of the KM 10, KM 20, KM 50, and KM 100 banknotes are differentiated for each polity. Wikipedia