TuisUSD / CVE • Geldeenheid
add
USD / CVE
Vorige sluiting
101,33
Marknuus
Meer oor VSA-dollar
Die Amerikaanse dollar of VSA-dollar is die amptelike geldeenheid van die Verenigde State van Amerika en sy eilandgebiede, asook van Bonaire, die Britse Maagde-eilande, Ecuador, El Salvador, Liberië, die Marshalleilande, die Gefedereerde State van Mikronesië, Oos-Timor, Palau, Panama, Saba, Sint Eustatius, die Turks- en Caicos-eilande en Zimbabwe.
Die VSA neem die dollar in 1792 in gebruik. Die geldeenheid word sedert die Tweede Wêreldoorlog as anker-valuta in die internasionale handel beskou. Vir die rede word die pryse van goud en olie internasionaal in dollars uitgedruk. WikipediaMeer oor Kaap Verdiese escudo
The escudo is the currency of the Republic of Cape Verde. One escudo is subdivided into one hundred centavos.
Amounts are generally written by using the cifrão as the decimal separator, such as 2000 for 20 escudos, or 1.00000 for 1000. Wikipedia