TuisUSD / LKR • Geldeenheid
add
USD / LKR
Vorige sluiting
305,72
Marknuus
Meer oor VSA-dollar
Die Amerikaanse dollar of VSA-dollar is die amptelike geldeenheid van die Verenigde State van Amerika en sy eilandgebiede, asook van Bonaire, die Britse Maagde-eilande, Ecuador, El Salvador, Liberië, die Marshalleilande, die Gefedereerde State van Mikronesië, Oos-Timor, Palau, Panama, Saba, Sint Eustatius, die Turks- en Caicos-eilande en Zimbabwe.
Die VSA neem die dollar in 1792 in gebruik. Die geldeenheid word sedert die Tweede Wêreldoorlog as anker-valuta in die internasionale handel beskou. Vir die rede word die pryse van goud en olie internasionaal in dollars uitgedruk. WikipediaMeer oor Sri Lankaanse roepee
The Sri Lankan Rupee is the currency of Sri Lanka. It is subdivided into 100 cents, but cents are rarely seen in circulation due to its low value. It is issued by the Central Bank of Sri Lanka. The abbreviation Re and Rs is generally used, the World Bank suggests SL Rs as a fully disambiguating abbreviation for distinction from other currencies named "rupee". Wikipedia