TuisUSD / MVR • Geldeenheid
add
USD / MVR
Vorige sluiting
15,41
Marknuus
Meer oor VSA-dollar
Die Amerikaanse dollar of VSA-dollar is die amptelike geldeenheid van die Verenigde State van Amerika en sy eilandgebiede, asook van Bonaire, die Britse Maagde-eilande, Ecuador, El Salvador, Liberië, die Marshalleilande, die Gefedereerde State van Mikronesië, Oos-Timor, Palau, Panama, Saba, Sint Eustatius, die Turks- en Caicos-eilande en Zimbabwe.
Die VSA neem die dollar in 1792 in gebruik. Die geldeenheid word sedert die Tweede Wêreldoorlog as anker-valuta in die internasionale handel beskou. Vir die rede word die pryse van goud en olie internasionaal in dollars uitgedruk. WikipediaMeer oor Malediviese rufia
The Maldivian rufiyaa is the currency of the Maldives. The issuance of the currency is controlled by the Maldives Monetary Authority. The most commonly used symbols for the rufiyaa are MVR and Rf. The ISO 4217 code for Maldivian rufiyaa is MVR. The rufiyaa is subdivided into 100 laari.
The name "rufiyaa" is derived from the Sanskrit रूप्य. The midpoint of exchange rate is Rf. 12/85 per US dollar and the rate is permitted to fluctuate within a ±20% band, i.e. between Rf. 10/28 and Rf. 15/42 as of 10 April 2017. Wikipedia