TuisUSD / NGN • Geldeenheid
add
USD / NGN
Vorige sluiting
1 642,79
Meer oor VSA-dollar
Die Amerikaanse dollar of VSA-dollar is die amptelike geldeenheid van die Verenigde State van Amerika en sy eilandgebiede, asook van Bonaire, die Britse Maagde-eilande, Ecuador, El Salvador, Liberië, die Marshalleilande, die Gefedereerde State van Mikronesië, Oos-Timor, Palau, Panama, Saba, Sint Eustatius, die Turks- en Caicos-eilande en Zimbabwe.
Die VSA neem die dollar in 1792 in gebruik. Die geldeenheid word sedert die Tweede Wêreldoorlog as anker-valuta in die internasionale handel beskou. Vir die rede word die pryse van goud en olie internasionaal in dollars uitgedruk. WikipediaMeer oor Nigeriese naira
Die Nigeriese Naira is die geldeenheid van Nigerië. Een naira is 'n honderd kobo. Munte in sirkulasie is: 50, 100, 200 kobo. Die papiergeld is beskikbaar in 5, 10, 20, 50, 100, 200, 500 en 1000 naira.
In Oktober 2021 word die eNaira, die digitale weergawe van die staatsgeldeenheid, amptelik in Nigerië bekendgestel. Wikipedia