TuisUSD / RSD • Geldeenheid
add
USD / RSD
Vorige sluiting
107,16
Marknuus
Meer oor VSA-dollar
Die Amerikaanse dollar of VSA-dollar is die amptelike geldeenheid van die Verenigde State van Amerika en sy eilandgebiede, asook van Bonaire, die Britse Maagde-eilande, Ecuador, El Salvador, Liberië, die Marshalleilande, die Gefedereerde State van Mikronesië, Oos-Timor, Palau, Panama, Saba, Sint Eustatius, die Turks- en Caicos-eilande en Zimbabwe.
Die VSA neem die dollar in 1792 in gebruik. Die geldeenheid word sedert die Tweede Wêreldoorlog as anker-valuta in die internasionale handel beskou. Vir die rede word die pryse van goud en olie internasionaal in dollars uitgedruk. WikipediaMeer oor Serwiese dinar
The dinar is the currency of Serbia. The dinar was first used in Serbia in medieval times, its earliest use dating back to 1214. The dinar was reintroduced as the official Serbian currency by Prince Mihailo Obrenović in the 1868. One dinar was formerly subdivided into 100 para. Wikipedia