TuisUSD / SRD • Geldeenheid
add
USD / SRD
Vorige sluiting
29,00
Marknuus
Meer oor VSA-dollar
Die Amerikaanse dollar of VSA-dollar is die amptelike geldeenheid van die Verenigde State van Amerika en sy eilandgebiede, asook van Bonaire, die Britse Maagde-eilande, Ecuador, El Salvador, Liberië, die Marshalleilande, die Gefedereerde State van Mikronesië, Oos-Timor, Palau, Panama, Saba, Sint Eustatius, die Turks- en Caicos-eilande en Zimbabwe.
Die VSA neem die dollar in 1792 in gebruik. Die geldeenheid word sedert die Tweede Wêreldoorlog as anker-valuta in die internasionale handel beskou. Vir die rede word die pryse van goud en olie internasionaal in dollars uitgedruk. WikipediaMeer oor Surinaamse dollar
The Surinamese dollar has been the currency of Suriname since 2004. It is divided into 100 cent. The Surinamese dollar is normally abbreviated with the dollar sign $, or alternatively Sr$ to distinguish it from other dollar-denominated currencies. In spoken Surinamese Dutch, it is widely referred to by its acronym SRD, with "dollar" generally being understood as meaning the US dollar. Wikipedia