Bou die beste idees saam met Google Docs

Skep aanlyn dokumente en werk intyds saam daaraan vanaf enige toestel.

Het jy nie ’n rekening nie?

Moeitelose samewerking, vanaf enige plek

Wysig saam en intyds met maklike deling, en gebruik opmerkings, voorstelle en optree-items om dinge aan die gang te hou. Of gebruik @meldings om die relevante mense, lêers en geleenthede by jou aanlyn dokumente te betrek vir ryk samewerking.

Docs, versnel spanwerk Docs, versnel spanwerk

Skryf vinniger met ingeboude intelligensie

Ondersteunende kenmerke soos Slimskryf help jou om vinniger te skryf en minder foute te maak sodat jy op jou idees kan konsentreer. En jy kan tyd spaar met spel- en grammatikavoorstelle, steminvoer en vinnige dokumentvertaling.

Docs, skryf vinniger Docs, skryf vinniger

Koppel moeiteloos aan ander Google-programme

Docs is met goeie oordeel aan ander Google-programme wat jy reeds geniet, gekoppel, wat jou tyd spaar. Antwoord direk vanaf Gmail op opmerkings, bed grafieke van Google Blaaie in, en deel maklik deur Google Vergader. Jy kan selfs direk vanaf Docs die web en Google Drive deursoek vir relevante inhoud en prente.

Docs, koppel moeitevry Docs, koppel moeitevry

Bring samewerking en intelligense na ander lêertipes

Wysig maklik Microsoft Word-lêers aanlyn sonder om hulle om te skakel, en voeg Docs se verbeterde samewerking- en ondersteunende kenmerke by soos optree-items en Slimskryf. Jy kan ook PDF's invoer en hulle onmiddellik wysig.

Docs-samewerking Docs-samewerking
Doen meer met byvoegings

Doen meer met byvoegings

Kry toegang tot 'n verskeidenheid derdepartyprogramme direk vanaf Dokumente. Of dit 'n e-handtekeningprogram of 'n projekbestuurnutsding is, maak dit oop vanaf Dokumente om vinniger te werk

Werk altyd met die jongste data

Werk met die jongste inhoud

Met Dokumente werk almal met die jongste weergawe van 'n dokument. Wysigings word outomaties in weergawegeskiedenis gestoor wat dit maklik maak om veranderinge na te spoor of te ontdoen.

Bly produktief, selfs vanlyn

Bly produktief, selfs vanlyn

Jy kan dokumente skep, wysig en toegang tot hulle kry selfs sonder 'n internetverbinding, wat jou help om produktief te bly vanaf enige plek.

Sekuriteit, voldoening en privaatheid

kenteken vir ISO IEC kenteken vir SOC FR-kenteken Hipaa-kenteken

By verstek veilig

Ons gebruik bedryfsleidende sekuriteitsmaatreëls om jou data veilig te hou, insluitend gevorderde wanwarebeskerming. Dokumente is ook gebaseer op die wolk, wat die gebruik van plaaslike lêers uit die weg ruim en enige risiko vir jou toestelle minimeer.

Enkripsie in transito en in rustoestand

Alle lêers wat na Google Drive toe opgelaai word of wat in Dokumente geskep word is in transito en in rustoestand geënkripteer.

Voldoening om regulatoriese vereistes te steun

Ons produkte, insluitend Dokumente, word gereeld onafhanklik geverifieer vir hul sekuriteit, privaatheid en voldoeningkontroles.

Ontwerp vir privaatheid

Dokumente kom dieselfde robuuste privaatheidverbintenisse en databeskerming na as die res van Google Cloud se ondernemingsdienste.

Privaatheidikoon

Jy beheer jou data.

Ons gebruik nooit jou Dokumente-inhoud vir advertensiedoeleindes nie.

Ons verkoop nooit jou persoonlike inligting aan derde partye nie.

Kry die pakket wat reg is vir jou

Google Dokumente is 'n deel van Google Workspace

Elke pakket sluit in

  • Docs-ikoon
  • Sheets-ikoon
  • Slides-ikoon
  • Forms-ikoon
  • Keep-ikoon
  • Sites-ikoon
  • Drive-ikoon
  • Gmail-ikoon
  • Vergader-ikoon
  • Kalender-ikoon
  • Chat-ikoon

Probeer Dokumente vir werk

Vir Persoonlike gebruik (Gratis)

Gaan na Dokumente

Business Standard

$12 USD

per gebruiker/maand, verbintenis van 1 jaar info Of $14.40 per gebruiker/maand, indien fakturering maandeliks plaasvind

Kom aan die gang

Bekyk nog pakkette

Google Docs
Dokumente, Blaaie, Skyfies, Vorms

inhoudskepping

done

done

Google Drive
Drive

Veilige wolkberging

15 GB per gebruiker

2 TB per gebruiker

Gedeelde Drives vir jou span

remove

done

Google Gmail
Gmail

Veilige e-pos

done

done

Gepasmaakte besigheids-e-pos

remove

done

Google Vergader
Vergader

Video- en stemkonferensies

100 deelnemers

150 deelnemers

Vergaderingopnames gestoor in Drive

remove

done

Sekuriteitadministrasie
Admin

Gesentraliseerde administrasie

remove

done

Groepgebaseerde sekuriteitbeleidkontroles

remove

done

Kliëntediens

Aanlyn selfhelp en gemeenskapforums

24/7- aanlyn steundiens en gemeenskapforums

Werk saam vanaf enige plek, op enige toestel

Skep en wysig jou dokumente en verkry toegang daartoe waar jy ook al is — vanaf enige mobiele toestel, tablet of rekenaar — selfs as jy vanlyn is.

Google Play Winkel Apple App Store